Welkom by / Welcome to OOM POLLA se Winkel

OOM POLLA se Winkel Handboeke - Oom Polla se Winkel is ‘n gespesialiseerde boekwinkel waarvan die fokus op skoolboeke is.

Text Books - Oom Polla se Winkel is a specialised book shop focusing on school books.
OOM POLLA se Winkel Studiegidse - Koop jou Studygidse by ons. Wye verskeidenheid beskikbaar.

Study guides - Buy your Study guides directly from us. Wide range available.
OOM POLLA se Winkel Skoolskryfbehoeftes - Skryfbehoefte-pryse is uiters kompeterend.

School Stationery - The prices of our stationery are very competitive.
OOM POLLA se Winkel Administratiewe Skryfbehoeftes - Enige skryfbehoeftes kan voorsien word teen kompeterende pryse aan skole en besighede.

Administrative Stationery - The full spectrum of stationery required can be supplied to schools and businesses.
OOM POLLA se Winkel

Paul Roos Gimnasium / Gymnasium
Skool Uniform - Die uniform word nuut verkoop, met die uitsondering van die kleurbaadjie,en grys hemde. School Uniform - With the exception of the blazer and grey shirts.
Sportdrag - Die volledige reeks sportdrag word aangebied.
Sportswear - The full range of sportswear is available new.
Klerebank - Die kleurbaadjie en reënbaadjie word tweedehands aangebied.
2-Hand Uniform - A small selection of blazers and rain jackets are available secondhand.

 
As gevolg van praktiese redes is die webtuiste in Engels. Die soek-enjin by 'Textbooks' maak egter voorsiening vir Afrikaanse vakname. Afrikaanse boeke word wel onder die Engelse vaknaam gelys.
Indien u ons wil kontak vir enige navrae, ons is ten volle tweetalig by die winkel.